info@miosa.co.za +27 (0)86 11 64672 / +27 (0)10 590 8378

Latest press releases


Latest press releases


Motorhandelaar sluit na hy krok aan vrou verkoop


’n Kraaifonteinse motorhandelaar - wat 'n skedonk aan 'n kliënt verkoop en toe geweier het om haar geld terug te gee toe die kar vyf dae later breek - se bates word nou op 'n veiling verkoop omdat die handelaar nie 'n reuseboete kan betaal wat deur die Verbruikerskommissie opgelê is nie.

National Consumer Tribunal


National Consumer Commission v Western Car Sales – 24 August 2017